Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Student van Atlantis stel haar eerste boek bekend
“Ek weet dit voel soms of jy nie kan aangaan nie, maar dis juis dan wat jy op jou knieë moet gaan en vir God vra om jou krag te gee.”.
-
Noue ontkoming ná kaping naby huis
’n Man van Saxonsea is kort voor Goeie Vrydag, ’n hanetree van sy huis, gekaap en byna vermoor.
-
‘Sletlys’ saai nog verwoesting
Die storm oor die sogenaamde “sletlys” van Atlantis wat op sosiale media versprei is, het nou in ’n moddergooiery ontaard.
-
‘Polisie’ laat glo die houe val
’n Man van Sherwood Park, Atlantis beweer polisiebeamptes het hom en sy drie vriende oor Paasnaweek in ’n donker vertrek gegooi en hulle glo aangerand.
-
MK1-motorklub bederf kinders
Die bekende MK1 Lifstyle-motorklub in Atlantis het met Paasnaweek kinders se harte laat smelt toe die groep Paaseiers aan meer as 500 kinders uitgedeel het.
-
‘Like& Share’ ook laster
Die skending van iemand se naam vind deesdae heeltemal te gereeld op sosiale media soos Facebook, Twitter, Instagram en WhatsApp plaas.
-
Ontwrigte gesinne sukkel sonder water, toilette
Inwoners van Pella, wat in Februarie verlede jaar onder dwang van hul grond deur wetstoepassers van die Stad Kaapstad verwyder is, sê die kerk op wie se grond hulle nou woon, gee nie vir hulle welstand om nie.
-
City’s Easter safety and security campaign activated
From today until Thursday 29 March, motorists can have free vehicle safety checks done at any City-owned vehicle testing station.
-
Sokkerklub hou dans
Die Robinvale Spurs-sokkerklub hou Vrydag 29 Junie ’n lekker langarmdans in die Robinvale-sportsaal om 19:30. Kaartjies kos R100 per persoon. Bring jou eie eetgoed en XYZ. All Sounds gaan die musiek maak en daar is lekker pryse op die spel.…
-
Pella slaag toets
Die Young Hearts-rugbyklub het Saterdag wel met 5-10 op sy tuisveld teen Abbotsdale vasgeval, maar het die toets geslaag.







