Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Blue Flag boosts beach-goer experience
This summer the newly launched Tourism Blue Flag project will see the deployment of 200 beach stewards at blue flag sites around the country, with the aim of improving experience at beaches.
-
Daar is ’n plekkie
Die volgende gedig aan Weskus Nuus gestuur, is deur Anita, ’n slagoffer van mishandeling geskryf. Hierdie gedig is opgedra aan die United Sanctuary Against Abuse in Atlantis.
-
-
Groente- en veeboere dra by tot eie voedselsekuriteit
Inwoners van Atlantis, Mamre en Pella is Maandag (12 Desember) vereer vir hul bydraes tot volhoubare voedselsekuriteit-inisiatiewe.
-
-
New R10 million testing centre inaugurated
Although the new driving licence testing centre (DLTC) has been operational for a few months already, the official launch took place on 30 November.
-
ATKV Crescendo CD in Atlantis bekend gestel
Grensloos. Dit is die naam van die ATKV Crescendo CD wat Saterdag 10 Desember by Wesfleur Primêr se skoolsaal bekend gestel is.
-
Mej. SA-finalis ondersteun drummies
Die Avondale Senior Drum Majorettes het Saterdag 19 November Atlantis-inwoners ’n voorsmakie van hul roetine gegee by Atlantis Mall se parkeerarea.
-
Drankforum onthaal seniors
Die Atlantis drankforum het Dinsdag 22 November sowat 85 seniors van die dorp met ’n kersete in die Dollies-konferensiesaal bederf.
-
Raadslid moet bel voor amptenare reageer
Inwoners van die Flamingo Park-woonstelblok in die Dura-woonstelle, kan nou weer diep asemhaal.








