Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oupa ‘krap’ aan 7-jarige
“Hy het my gereeld na die bosse geneem, waar hy sy vinger gebruik het . . . en het dan die waslap gevat en my skoongemaak.”.
-
Kansa Relay for Life trek honderde
Sowat 500 dagbesoekers het die funksie bygewoon en 40 spanne het ingeskryf vir vanjaar se Mamre Atlantis Pella Kansa Relay for Life, wat einde Oktober by die Mamre-sportgrond gehou is.
-
-
‘Vroue van Atlantis’ eersdaags op die rakke
Die storie van 12 ongelooflike vroue wat ’n verskil maak tussen bendes, werkloosheid en die koeëls.
-
-
Kuier: kweperhoender
Die Kuier Combo Koningskos is vanaf 20 November beskikbaar op winkelrakke teen slegs R40. “Hierdie combo is ekstra spesiaal want dit is die eerste keer dat Kuier ’n glanstydskrif op die rakke het.
-
Raadslid verryk kwetsbares
Wyskraadslid Barbara Rass het Woensdag 15 November ’n Vredesfunksie vir sowat 100 mense uit haar wyk by die Rebecca van Amsterdamsaal in Proteapark gehou.
-
Inligting gesoek na moord
’n Klag van moord word ondersoek nadat ’n 28-jarige man Donderdag 9 November net na 22:00 in Oldenburgstraat, Avondale doodgeskiet is. Die man is glo verskeie kere in die rug geskiet en het op die toneel aan sy wonde beswyk.…
-
Win your tickets to ‘Picnic In Pella’ musical Sundowner
Picnic In Pella is an initiative aimed at bringing live entertainment to the area.
-
Verkragter ‘sien seker nie kans vir tronk’
’n Man wat tereggestaan het op twee klagtes van verkragting het verlede week selfdood gepleeg.







