Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vermeende bendelid vroegoggend geskiet
’n Vermeende lid van die 28 Bendegroep is Woensdag 19 Julie voor sy hek in die Heathfield-woonstelle doodgeskiet terwyl hy koffie gedrink het.
-
Witsand community benefits from commercial
Fresh produce, people dressed in traditional African attire, video cameras, extras, props, tents and a yellow taxi….
-
Be your own challenger, motivator, admirer, supporter
Twenty-one year old Brindley Fortuin is a millennial with big dreams and certainly a role model to his peers, Weskus Nuus editor Joline van der Merwe interviewed the Chicago-based student.
-
R12m smart park opens in Saxonsea
There was much excitement at the opening of the Atlantis Smart Park in Grosvenor Avenue, Saxonsea on Wednesday 12 July.
-
Avondale-buurtwag soek nog lede
Avondale-buurtwag het Woensdag 19 Julie tydens ’n vergadering in die Avondale-gemeenskapsaal inwoners aangemoedig om by die buurtwag aan te sluit.
-
Danspassies bring Cassidy tot Sun City
Cassidy Poole (10) dans reeds twee jaar die dansvloer aan die brand.
-
Geskenkpakkies, kos en klere vir Mandeladag
Organisasie en individue – oud en jonk – het op Madibadag (18 Julie), ook hulle deel vir die minderbevoorregtes in die gemeenskap gedoen. Hulle het ook bewys dat dit soms beter is om te gee, as om te ontvang.
-
Bring spesialis-taakspan terug na Atlantis
Bendeverwante moorde het die Atlantis-gemeenskap die afgelope paar weke geruk. Die vlaag bendeverwante misdade het opnuut die fokus na die Atlantis-polisie verskuif. Volgens ’n polisiebron het een van die senior offisiere summier bedank en ses ander
-
Rower flou geslaan deur gemeenskap
’n Vermeende rower het Woensdag 28 Junie sy Moses teëgekom toe inwoners van Robinvale hom kaal uitgetrek het en hom na bewering geslaan het tot hy flou word.
-
Watch out for signs of Distemper virus in dogs
There is a severe outbreak of Distemper in Atlantis and surrounds.








