Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Baba Brayden-moordsaak nou in hooggeregshof
Die drie verdagtes wat verdink word van die moord op die tweejarige Brayden Graaf se saak is van die plaaslike streekshof na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas.
-
Gewapende rowers slaan helder oordag toe
Drie gewapende mans het Maandag 14 Augustus in ’n gewapende rooftog ’n winkeleienaar van ’n groot bedrag geld beroof.
-
Kranige atleet doodgeskiet
Die koelbloedige dood van ’n jong, ywerige sportman laat sy vriende en familie met talle onbeantwoorde vrae.
-
-
Correction from Department of Health
The Western Cape Department of Health incorrectly stated that the Atlantis Community Policing Forum (CPF) would provide extra security around the Wesfleur Hospital premises, in the wake of construction about to take place there.
-
Jong man met ‘verkeerde vriende’ in bendegeweld doodgeskiet
“Die bloed gaan nog behoorlik vloei in Atlantis.”.
-
Monica groet vir eers die koerantwese
Omtrent 10 jaar gelede het ’n onskuldige, avontuurlustige jong vrou die Weskus Nuus-kantoor binnegestap op soek na ’n nuwe uitdaging.
-
-
Bejaarde egpaar se lyke in huis gevind
Inwoners van Adriaticlaan in Avondale is in rou gedompel nadat die lyke van ’n bejaarde egpaar Woensdagmiddag 23 Augustus in hul huis deur polisielede ontdek is.
-
Mamriete hou binnekort lekker blommefees
Die gewilde fees, wat verlede jaar sowat 7 000 mense van regoor die Kaap getrek het, vind vanjaar tussen 15 en 17 September by Die Werf en Die Park (in Kerkstraat) plaas.




