Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rower kom sy moses teë
“It is not the criminal’s fault. Government and their criminal laws allows criminals to rule our communities.”.
-
-
Meer oor die Poca-wet?
Die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (Poca), Wet nr. 121 van 1998, se doel is om maatreëls in te stel wat kriminele bende-aktiwiteite bekamp en sekere aktiwiteite wat met bendes verband hou, te kriminaliseer en sodoende leemtes in…
-
Verlamde man woon in struktuur
“Ek sit en slaap maar hier in my rolstoel, want die kwaaddoeners het my matras en nuwe beddegoed gesteel.”.
-
-
Charismata hou suksesvolle ‘high tea’
Die Charismata Geloofsending Internasionaal Atlantis-tak het op Saterdag 24 Junie ’n high tea gehou om geld in te samel vir die gemeente.
-
-
Beste regshulp vir sekspes-prokureur
Hy kon slegs R1000 van sy R2000 borg betaal omdat hy glo werkloos is. Nou het die voormalige seniorstaatsaanklaer by die Atlantis-hof, een van die land se voorste prokureurs aangestel om hom te verteenwoordig.
-
Polisie herdenk Jeugdag met uitreikprogram
Atlantis se verkeer is Saterdag 24 Junie tot stilstand gedwing toe meer as 1 500 kinders, polisielede en afgevaardigdes ’n optog van die industriële gebied na die polisiekantoor gehou het.
-
Buurte lyk soos ’n stortingsterrein
Ek, JB, wil bitter graag my teleurstelling uitspreek teenoor subraad 1 se raadslede in Atlantis. Ek wil u graag uitdaag om eendag weg te breek van die kantoor en deur die dorp ry.





