Radio Atlantis hou Saterdag 4 Augustus sy jaarvergadering in die Tiberia’s kerk langs Kekkel en Kraai in die Claudes-gebou.

Volgens voorsitter Dean Goliath sal registrasie reeds van 08:00 gedoen word en die vergadering sal stiptelik 09:00 begin. Hy vertel dat alle organisasies en lede van die gemeenskap welkom is om die vergadering by te woon.

By dié vergadering sal daar ook ’n nuwe bestuur gekies word om die radiostasie vir die volgende drie jaar “na nuwe hoogtes te lei” meen Goliath.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article