Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Systems go for Mamre houses
Executive Mayor Patricia de Lille and the executive committee of the Mamre Communal Property Association (MCPA) had a productive meeting to discuss issues relating to development for the community of Mamre.
-
Gesin slaap in rioolwater weens verouderde pype
’n Gesin van Falcons Place in die Dura-woonstelle moes vir ’n hele week in rioolwater slaap.
-
Balle om kinders uit die straat te hou
Twee organisasies sonder winsbejag het koppe bymekaar gesit om kinders met sokkerballe te help.
-
Ondersoek oor aanstelling van EPWP-werkers gevra
Gemoedere het hoog geloop by rdl. Barbara Rass se publieke vergadering Woensdag 23 Mei in die Uitbreiding 12-gemeenskapsaal.
-
Dagga in gat gevind
Inwoners van Mamre het onlangs gewys dat samewerking tussen polisie en die gemeenskap vrugte kan afwerp.
-
Dokter voor bekende nagklub doodgeskiet
’n Traumadokter van die Tygerberg-hospitaal is Sondag 27 Mei in die vroeë oggendure by ’n bekende nagklub in Atlantis doodgeskiet.
-
GPF hou vergadering
Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou Woensdag 30 Mei om 18:00 ’n vergadering by Saxonsea Primêr se skoolsaal. Indien jy enige klagtes het oor die polisie of bekommerd is oor die misdaad, moet jy die vergadering bywoon. Navrae 021 571 8
-
Boendoehof verniel man
“Hulle het met die polisie in hulle taal gepraat, toe laat die polisie my aan my eie genade oor.”.







