Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Madiba se gees leef voort
Die Milnerton-polisie se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), onder leiding van Abdul Tajoodien, het Saterdag op die vooraand van Mandeladag duvets aan kinders van die nege gebiede in die kluster oorhandig.
-
Polisie ‘verniel’ glo seun in kamer
’n Ma is briesend ná haar seun glo erg deur die polisie aangerand en die hele gesin in die polisieselle gegooi is.
-
-
Plaaslike inwoners gefnuik
Inwoners van Atlantis en Witsand sê hulle is nou keelvol om aan die agterspeen te suig.
-
Skoolhoof se naam nou weer ‘skoon’
“Ek moes die vernedering en minagting verduur van ’n gemeenskap vir wie ek net my beste gegee het.”.
-
Jeugfees spog met alles
Die gemeenskap van Mamre het Saterdag 30 Junie grootliks baat by ’n jeugfees gevind wat georganiseer is om die jongmense van die dorp oor verskeie inisiatiewe in te lig.
-
-
Liefde vir skaak groot in Atlantis-omgewing
“Die skaakskool wat gedurende die Julievakansie in die Wesfleur-biblioteek plaasgevind het, was ’n reusesukses.”.
-
Jong filmmaker stel eerste reeks bekend
Atlantis kan dalk binnekort nog ’n groep jong mense op die kassie te siene kry noudat ’n plaaslike filmmaker aan die werk is.
-
Tellinghouer as die beste in die weste aangewys
Rowena Stubbs was onlangs as die Westelike Provinsie-krieketvereniging se amptelike tellinghouer van die jaar vir die seisoen van 2017-’18 aangewys.









