Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Home-made glitter playdough
Playdough is a terrific tool for creative play and learning in young children. It is easy to model and builds self-esteem. Making your own playdough saves money and allows you a bit of creative expression too!.
-
Taxibestuurder geskiet voor KFC
’n Taxibestuurder is Vrydagaand 15 Junie doodgeskiet terwyl hy vir die personeel van KFC gewag het.
-
Skaakskool net die regte skuif
“Die keuses wat jy in die lewe maak, bepaal die rigting waarin jou lewe gaan en watter impak dit op jou sal maak.”.
-
Witsand kry dalk eie saal
Danksy ’n maatskappy wat tans kragkabels van Morning Star tot Atlantis en van hiér tot by Koeberg lê, gaan Witsand binnekort met ’n saal spog.
-
-
Geld nou elektronies
Begunstigdes wat staatstoelaes van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) ontvang, sal binnekort almal hul geld deur elektroniese betaling ontvang.
-
Atlantis MPC open for holidays
The City of Cape Town is throwing open the doors to the Atlantis Multi-purpose Centre (MPC) to keep children occupied during their winter break.
-
-
Report water leaks to City
The Water Leaks Project will now also focus on areas that have the highest indigent property leakage rate in the metro.
-
Doodgesteek ná ’n ‘pak slae’
Sy was keelvol omdat hy haar soos ’n kind ’n pak slae met ’n gordel gee, toe gryp sy ’n mes en steek hom glo.





