Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Return library books
Another Fine-free Week at the City of Cape Town’s 104 libraries will be held to coincide with National Book Week, which runs from Monday 3 September to Sunday 9 September.
-
Voorsitter van subraad sê sy gaan nêrens
Burgemeester Patricia de Lille het Sondag 5 Augustus aangekondig dat sy gaan bedank.
-
Charl Uys-rylaan eis nog ’n jong lewe
Migael Erasmus (17), ’n matrikulant aan Atlantis Sekondêr, het Sondag 5 Augustus gesterf toe die motor waarin hy ’n passasier was, gerol het.
-
Spog met gehaltediens
Atlantic Oil verskaf die afgelope twee jaar reeds net die beste diens aan kliënte in Atlantis.
-
Botsing eis 4, talle beseer
’n Kerkuitstappie na Fisantekraal het tragies vir die Esau-familie geëindig toe die bakkie waarin hulle gery het in ’n kop-aan-kop-botsing met ’n rooi Golf betrokke was. Vier mense is dood.
-
Hermanus se paaltjie val . . .
Huldeblyke het die afgelope week van heinde en ver ingestroom vir Rowland Hermanus wat Dinsdag ná ’n beroerte gesterf het.
-
Vermeende verkragter vas
’n Sekerheidswag van Witsand wat twee klagte van verkragting en een van poging tot verkragting in die gesig staar, sal vandeesweek in die hof verskyn vir sy borgtogaansoek.
-
Gru-botsing hou veiligheidsrisiko in
Twee van die Stad Kaapstad se werkers is Maandag 23 Julie op slag dood nadat hulle met ’n vragmotor, wat gasbottels vervoer, op die Philadelphia-pad gebots het.
-
Radiostasie hou vergadering
Radio Atlantis hou Saterdag 4 Augustus sy jaarvergadering in die Tiberia’s kerk langs Kekkel en Kraai in die Claudes-gebou.
-
Brandweerman kry tronkstraf ná hy sy baas én vrou aanrand
’n Brandweerman van Atlantis is Dinsdag 10 Julie tronkstraf opgelê nadat hy in Desember sy voormalige baas en dié se vrou by ’n geselligheid aangerand het.








