Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
MK1-motorklub bederf kinders
Die bekende MK1 Lifstyle-motorklub in Atlantis het met Paasnaweek kinders se harte laat smelt toe die groep Paaseiers aan meer as 500 kinders uitgedeel het.
-
‘Like& Share’ ook laster
Die skending van iemand se naam vind deesdae heeltemal te gereeld op sosiale media soos Facebook, Twitter, Instagram en WhatsApp plaas.
-
Ontwrigte gesinne sukkel sonder water, toilette
Inwoners van Pella, wat in Februarie verlede jaar onder dwang van hul grond deur wetstoepassers van die Stad Kaapstad verwyder is, sê die kerk op wie se grond hulle nou woon, gee nie vir hulle welstand om nie.
-
City’s Easter safety and security campaign activated
From today until Thursday 29 March, motorists can have free vehicle safety checks done at any City-owned vehicle testing station.
-
Sokkerklub hou dans
Die Robinvale Spurs-sokkerklub hou Vrydag 29 Junie ’n lekker langarmdans in die Robinvale-sportsaal om 19:30. Kaartjies kos R100 per persoon. Bring jou eie eetgoed en XYZ. All Sounds gaan die musiek maak en daar is lekker pryse op die spel.…
-
Pella slaag toets
Die Young Hearts-rugbyklub het Saterdag wel met 5-10 op sy tuisveld teen Abbotsdale vasgeval, maar het die toets geslaag.
-
Mamre kry nuwe huise
Die voorgestelde behuisingsprojek vir Mamre is in volle gang en geniet tans aandag van Wilfred Schrevian, die ondervoorsitter van Mamre se dorpsgemeenskap- en eiendomsvereniging (MCPA) en voorsitter van die behuisingsportofolio, Evan Solomons-Jo
-
Jong gholfspelers beïndruk
Drie plaaslike knapies het die Westelike Provinsie junior gholfspan onlangs teen Boland in Worcester op die gholfbaan, wat deur Gary Player ontwerp is, verteenwoordig.
-
Boelies saai paniek met ‘sletlys’
Atlantis se “sletlys” het soos ’n veldbrand versprei ná dit vermoedelik deur leerders van ’n plaaslike skool opgestel en op Facebook versprei is.
-
Rekeninge: Inwoners braak gal
Inwoners van Atlantis braak behoorlik gal oor hul waterrekeninge wat die hoogte ingeskiet het ná die nuwe waterbeheermeter ingestel is.





