Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Business forum offers services for small businesses
In their continuous efforts and commitment to empower local small, medium and micro-enterprises (SMME), the Atlantis Business Chamber has recently met with Group Five to address SMME empowerment and development in Atlantis.
-
Gemeenskap en polisie span saam teen misdaad
Gemeenskapslede van Atlantis, Mamre en Pella het Saterdag gewys dat hulle nie drama van bendelede sal duld nie toe die groep saam met lede van die polisie die strate van die bende geteisterde Proteapark ingevaar het.
-
-
Vyf trek los op leerders
Vyf mans is in hegtenis geneem nadat hulle ná skool Woensdag (24 Januarie) op leerders van Atlantis Sekondêr losgebrand het. Volgens skoolhoof, Charles Marthinussen, weet hy nog nie presies wat gebeur het nie, maar het bevestig dat ’n gr. 8-leerder…
-
Dag Zero in sig, maar Stad steur hom nie aan krane
Met Dag Zero in sig sukkel inwoners van die Neptune Castle-woonstelle steeds met kosbare water wat hulle tot sewe keer per dag moet wegvee.
-
Pa soek ‘justice vir Jesse’
“Hulle moet almal boet vir wat hulle aan ons onskuldige sewejarige kind gedoen het,” meen Grant Stevens, pa van Jesse, wat verlede jaar deur ’n vierwielmotorfiets doodgery is.
-
‘Uncle Cassy’ só onthou
“What lies behind you, and what lies before you, are tiny matters compared to what lies within you” – Ralph Waldo Emerson.
-
Jaloesie dalk rede vir brand
’n Jaloerse kêrel is na bewering die rede waarom ses gesinne dié Kerstyd ’n baie moeilike tyd gaan deurmaak.
-
Nuwe fakkeldraers vereer
Die ATKV-tak in Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers.
-







