Sowat drie jaar nadat ouers en leerders Avondale Primêr se deure toegemaak het, is die droom van “’n nuwe skool” verwesenlik. Leerders en personeel het reeds verlede maand by die skool ingetrek nadat die vorige infrastruktuur nie na wense was nie. Die skool word volgende week amptelik met ’n seremonie geopen. Dié lugfoto is deur die kontrakteur geneem, die nuwe klaskamers en geriewe wat die leerders nou sal kan geniet, is duidelik sigbaar. Foto:

Avondale se ‘nuwe skool’ open

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article