Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dagga in gat gevind
Inwoners van Mamre het onlangs gewys dat samewerking tussen polisie en die gemeenskap vrugte kan afwerp.
-
Dokter voor bekende nagklub doodgeskiet
’n Traumadokter van die Tygerberg-hospitaal is Sondag 27 Mei in die vroeë oggendure by ’n bekende nagklub in Atlantis doodgeskiet.
-
GPF hou vergadering
Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou Woensdag 30 Mei om 18:00 ’n vergadering by Saxonsea Primêr se skoolsaal. Indien jy enige klagtes het oor die polisie of bekommerd is oor die misdaad, moet jy die vergadering bywoon. Navrae 021 571 8
-
Boendoehof verniel man
“Hulle het met die polisie in hulle taal gepraat, toe laat die polisie my aan my eie genade oor.”.
-
Opportunity of a lifetime for Shaun
An opportunity of a lifetime awaits 22-year-old Shaun Carolissen from Atlantis.
-
-
Clayton gee terugvoering aan wyk 29
Cynthia Clayton, wyksraadslid vir wyk 29 het Dinsdag 15 Mei ’n terugvoeringsvergadering by die Saxonsea-gemeenskapsaal gehou.
-
Inwoners moeg vir swak dienslewering
Inwoners van Witsand het onlangs wind en reën trotseer om hul misnoeë uit te spreek oor die swak dienslewering van die hospitaal, polisie en die Stad Kaapstad.
-
Danser op pad na Denemarke
Die 14-jarige danser Micayle Jacobs is eersdaags op pad na Denemarke om aan ’n dansoefenkamp deel te neem.
-
GrandWest skenk nuwe klaskamer
Saxon Sea Sekondêr spog met ’n splinternuwe verbruikersstudieklas danksy GrandWest Casino.









