Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sr Pharo’s clinic event raises awareness of breast cancer
“Today we remember those who were taken and honour those who are fighting, and support those who suffer.”.
-
Beleggers baie ingenome oor SES
Beleggers en verteenwoordigers van verskillende lande het Vrydag 18 Oktober die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (SES) besoek met die oog op komende sakegeleenthede.
-
Almal stap saam teen kanker
Die jaarlikse Kansa Relay for Life in Mamre het Saterdag 26 Oktober hulde gebring aan slagoffers en oorwinnaars van dié siekte met die voormalige Springbokafrigter, Pieter de Villiers, as hoofspreker.
-
Broers sterf ná brand huis in puin laat lê
Die Marang-familie van Avondale is in rou gedompel nadat ’n kortsluiting vermoedelik tot ’n brand gelei het wat die lewe van twee broers geëis het.
-
Boom rig baie skade aan Lubron-kleuterskool . . .
Sterk winde het Vrydagaand 25 Oktober ’n ou boom ontwortel en op een van die dorp se oudste kleuterskole se dak te lande gekom.
-
-
-
Misdaad kom in die soeklig
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het Dinsdag 15 Oktober sy misdaadbekampingsplan vir die provinsie in die Saxonsea-gemeenskapsaal met meer as 300 inwoners gedeel.
-
Teiken die DA bruin leiers?
“Bruin leiers in die DA word geteiken om plek te maak vir wit raadslede.”.
-
Roofing for MyCiti stations
The MyCiTi stations in Atlantis and Table View now have roofing over the walkways and glass panels. The glass panels have been positioned to cover the side of the walkways so that commuters are protected from rain.










