Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie gryp amptenare oor vals paspoorte
Die polisie se provinsiale handelsmisdaadeenheid het Saterdag agt buitelanders en ’n amptenaar van die departement binnelandse sake in Atlantis in hegtenis geneem.
-
Town raves over appointment
An alumnus of both Wesfleur Primary and Atlantis Secondary schools, Advocate Hermione Cronje, new Head of Investigations within the National Directorate of Public Prosecutions (NDPP), is proud of her local roots.
-
-
Staking vir eers afgeweer
Werkers van Atlantis Sea Food Products het Dinsdag 21 Mei begin staak oor salarisverhogings.
-
-
Verlore ster: Hoofstuk 5
Johnny Magic en Zane Gevaarlik is twee talentvolle sokkerspelers wat groot drome het om eendag op Old Traford sokker te speel. Magic word aan een van die dorp se gevreesde leiers, Mr. Money, voorgestel en dié laat Magic die eerste…
-
Netbal hou kinders uit die strate
Weskus Nuus het Saterdag 18 Mei ’n netbal-ontwikkelingstoernooi in Witsand aangebied waaraan 60 jong netbalspelers deelgeneem het.
-
DA regeer steeds
Die eendeweer by verkiesingslokale Woensdag 8 Mei het party kiesers tuis gehou omdat die persentasie kiesers wat vanjaar gestem het, laer as die vorige verkiesing is.
-
Sr. Marge verpleeg al 40 jaar
As deel van Verpleegsterdag-vieringe het Weskus Nuus met Suster Marge October gesels:.
-
Verpleging ’n roeping vir hulle
In viering van Internasionale Verpleegstersdag op Sondag (12 Mei), het suster Olivia Pharo haar werkers Vrydag 10 Mei met ’n verrassings-partytjie trakteer.







