Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Vervolgverhaal: Verlore ster, hoofstuk 7
Johnny Magic en Zane Gevaarlik is twee talentvolle sokkerspelers wat groot drome het om eendag op Old Trafford sokker te speel. Magic word aan een van die dorp se gevreesde leiers, Mr. Money, voorgestel en dié laat Magic die eerste…
-
-
Kleuterskool kry wind van voor
Ongeveer 130 leerders se daaglikse roetine is ontwrig danksy skurke wat nie hul sin kon kry met ’n inbraak by Saxonsea-kleuterskool nie. Nou moet ouers ander heenkome vir hul kinders vind.
-
-
-
Beskuldigde hoor vandag sy lot aan
Die 18-jarige Rezarioa Adams is Donderdag 3 Oktober skuldig bevind aan strafbare manslag vir die dood van Jessie Stevens (7) en sal vandag sy lot hoor.
-
Kleinboere bly oor ooreenkoms
Kleinboere van Mamre het onlangs geskiedenis gemaak toe huurooreenkomste met die Mamre Communal Property Association (MCPA) geteken is.
-
Sake kry nou ’n hupstoot
Die Mayoral Urban Regeneration-program (MURP), wat miljoene rande se opgraderingsprojekte insluit, is onlangs deur subraad 1 goedgekeur.
-
Youth, tech key to growth
Local youth were recently encouraged to make a “meaningful contribution” and play an active role in the future of Atlantis during a youth conference held on Saturday 5 October at the Atlantis Dunes.









