Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Wat ’n suksesvolle SES vir Atlantis kan beteken
Om meer inligting oor die komende geleenthede en ontwikkelings van die SES bekend te maak, het Weskus Nuus en Green Cape besluit om ’n maandelikse rubriek met Weskus Nuus-lesers te deel. Hier is die eerste een.
-
Vervolgverhaal: Verlore ster, hoofstuk 6
Johnny Magic en Zane Gevaarlik is twee talentvolle sokkerspelers wat groot drome het om eendag op Old Trafford sokker te speel.
-
Gewilde vrouepopgroep herleef met nuwe lede
Die Kaapse vrouepopgroep Essential het in 1999 met die treffer “Give me back my love” die musiekwêreld soos ’n storm getref.
-
-
PDSA dalk terug in Atlantis
Maande nadat die Peoples Dispensary for Sick Animals (PDSA) sonder ’n verduideliking hul dienste opgeskort het, sê Joshua Swart hy is bly dié diens keer eersdaags terug.
-
Ma wýs liefde vir naaste
Sy het dit self nie baie breed nie, maar Azizah Phillips van Uitbreiding 13 sit steeds ’n glimlag op baie kinders se gesig.
-
Rymkletser het ’n nuwe video
Die plaaslike rymkletser Che-V se loopbaan het nóg ’n hoogtepunt bereik met haar nuutste musiekvideo Whind met DaFaith.
-
An animal clinic will continue
“Atlantis and Mamre will most definitely be an area we will return to,” says Veronica Nel, Hospital Manager at the People’s Dispensary for Sick Animals (PDSA).







