Garden Day is an annual excuse to take a breather and bask in the beauty of your garden! Whether you’ve got a sprawling lawn, a balcony filled with plant babies,…
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
Leerders aan die Hoërskool Trio in Kroonstad het uitstekend gevaar tydens die Vrystaat-plaasvaardigheidskompetisie wat in Kroonstad gehou is. Trio het goed gevaar in die kompetisie waaraan 15 skole van 24…
Die Sernick-groep se jaarlikse boereworskompetisie het vanjaar die sewe beoordelaars behoorlik laat kop krap. Op Woensdag 24 September, Erfenisdag, en ook bekend as Braaidag, was daar 18 verskillende soorte boerewors…
Six learners from Bloemfontein will represent local schools at the Eskom Expo International Science Fair on 9 October in Gauteng.
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
Elke jaar het die Vrystaat Vrouelandbou-unie (VVLU) ‘n hoofprojek waaraan die takke deelneem en vanjaar se projek was om skryfbehoeftes in te samel. Die skryfbehoeftes is vir Burre Bruger se liefdadigheidsorganisasie…
Lee-Shay is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van ‘n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwiteit uitlig. Dit voel vir haar asof die kamera die…
Sy is ‘n dinamiese sakevrou wat nie skroom vir ‘n uitdaging nie; wat graag nuwe idees en sakeplanne met ope arms ontvang. Annelie Fouché van Kroonstad het geen bekenstelling nodig…
The Department of Water and Sanitation, urges parents to discourage children from playing at construction sites filled with water.