Ek het my boeglam geskrik, maar sy skaterlag het my gerusgestel. Die afvaardiging wat Amerika toe is om met president Donald Trump te gaan blad skud, het my ver laat…
Ek het al menige aand met Google Maps gesit en in my gedagtes ’n nuwe lewe in ’n verre land beplan.
Die onderbreking van elektrisiteitstoevoer na die Moqhaka-, Ngwathe- en Nketoana-munisipaliteit weens wanbetaling aan Eskom kan inwoners en sakeondernemings moontlik teen April in die duister laat.
Dat Eskom drie plaaslike munisipaliteite in die streek dreig met onderbreking van kragtoevoer weens wanbetaling, is kommerwekkend.
Concerns have emerged regarding the condition of several municipal buildings within the Setsoto Local Municipality, which encompasses the towns of Marquard, Clocolan, Ficksburg, and Senekal.
Die Bethlehem-museum, met sy indrukwekkende geskiedkundige uitstallings, bied aan besoekers ’n insiggewende en verrykende ervaring. Hier word die geskiedenis van verskillende taalgroepe, asook kulture van Bethlehem en omgewing, bewaar.
On Sunday, 23 February, members of the police pulled over a truck and trailer near Kroonstad on the N1 after receiving a tip-off about drugs in transit.
A 40-year-old man has been arrested in Kroonstad for being in possession of drugs.