Die Stad Kaapstad het ‘n bussie aan die Alta du Toitskool geskenk. Die skool se jaarlikse Iamable-pretloop vind op Saterdag 19 September plaas.
Bykans 3 400 deelnemers het Saterdag die 5-, 10- en 16 km-roetes van die Food Lover’s Market Tekkie Challenge by Jan Krielskool in Kuilsrivier aangedurf.
‘n Petroljoggie wat droom van paramedikus word het die kans om saam met Netcare se ambulans en paramedici rond te ry, aangegryp.
Marcél Roux (28), Mnr. SA 2024 van Kuilsrivier, is Saterdag 1 Augustus as die naaswenner by die gesogte Mr. Supranational-kompetisie in Pole aangewys.
Inwoners en kinders van Riverside Gardens het Saterdag 18 Julie hul 67 minute vir Mandeladag gebruik om die buurt bietjie skoner te maak.
Kayla Reyneke (20) van Kuilsrivier is by Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse toekennings as Internasionale Vroue-nuweling van die Jaar aangewys.
Enrico Hartzenberg van Sarepta, Kuilsrivier gesels oor sy rol as David in die kykNET- drama, ‘Beter as gister”, Dinsdae om 20:00 op DStv-kanaal 144.
Drugs worth R3 million were seized from a Kuils River bed and breakfast in an early morning raid, leading to two arrests on drug charges.
Junior Campus Private School in Kuils River hosted a ‘Walk Against Child Abuse’, raising awareness and collecting food donations for Badisa.
Tannie Marie Bester se 100ste verjaarsdag by Eden Park in Kuilsrivier gevier – ‘n lewenslange tuinier wat nog altyd wil werk.