Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse…
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die…
Die departement van bosbou visserye en die omgewing (DFFE) het ‘n besluit geneem om die aantal kleinskaalse vissersvaartuie wat toegelaat word om see toe te gaan, van meer as 547…
Saldanhabaai Munisipaliteit werk proaktief om biosekuriteitsmaatreëls te implementeer ná bevestigde bek-en-klouseer gevalle elders in die Weskaap.
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal en dwelmhandel aangekeer is.
As the three-week July holiday comes to an end learners are urged to prepare for their return to tackle the third term. Read these back-to-school tips
