Herstelwerk het begin aan die McGregor-brug wat in die onlangse vloede beskadig is en as ‘n belangrike skakel tussen McGregor, Worcester en Robertson dien.
Die ligte verkleuring in kraanwater in huishouding in die Worcester en De Doorns gebied is geen rede vir kommer, verseker die Breedevallei-munisipaliteit.
Inwoners van die Theewaterskloof-munisipaliteit is nou al amper 25 dae sonder elektrisiteit na die storms in Mei.
Die afgelope paar dae se storm weer het boere in die Weskus, insluitend die Swartland-streek onder druk geplaas wat planttyd betref met landerye wat onder water staan.
WORCESTER – Chaos het gisteraand (11 Mei) laat en vanoggend (12 Mei) vroeg in die Askamp- en Bloedrivier informele nedersettings in Roodewal, Worcester, losgebars toe die Hexrivier wat daarnaby verbyvloei…
Die historiese Sewe Passe-pad, wat sedert November 2021 gesluit is ná verwoestende vloedskade, sal na verwagting eers in die laaste kwartaal van 2026 heropen word.