Ek sit nog met baie vrae.”Só sê Sandra Liebenberg, ma van die 26 jarige Nicola Liebenberg, wat op 24 Mei by Eilandhuis in St Helenabaai oorlede is nadat sy volgens…
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
West Coast Abalone by Cape St. Martin sluit op 31 Julie ná 28 jaar weens markdruk, stygende koste en swak vraag.
Die polisie en familie vra hulp om die vermiste 75-jarige Magdalena “Suster Lenie” Rhode op te spoor nadat sy Sondagoggend spoorloos verdwyn het.
Die bekende Die Eiland Huis vir Gestremdes in St Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie.
ST. HELENABAAI – Terwyl die bekende Weskusdorp Paternoster al geruime tyd ‘n duur stryd teen ‘n omstrede beoogde multimiljoenrandse windplaas voer, het ‘n aangrensende buurdorp sy eie stryd op hande…