A charge of fraud was laid at the Vredenburg police station on Thursday, 21 August, due to the sale of fraudulent medical certificates that have skyrocketed in Saldanha and Vredenburg…
‘n Junior vlootoffisier is Vrydag skuldig bevind op aanklag van strafbare manslag ná hy ‘n vrou in Saldanha doodgery het.
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
Soos met baie politieke partye, sportliggame en vroueverenigings wat uitmekaar gespat het weens tweespalt – só sterf baie kwessies ook ‘n stille dood voordat daad- werklike vooruitgang bewerkstellig is. Dis…