JACOBSBAAI – Bokwagters wat op Donderdag 19 Maart besig was om bokke sowat 800 m van die dorpie af aan te jaag, het op ’n erg ontbinde lyk afgekom. Wat…
Honderde geesdriftige ondersteuners van die Patriotic Alliance (PA) het die Dial Rock-saal in Saldanha Sondag 15 Maart volgepak vir die bekendstelling van die Joshlin Smith-stigting.
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
WESKUS – Die onverwagse bedanking van Charmaine Laubscher, die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) se onder-burgemeester, uit die Demokratiese Alliansie (DA) en haar aansluiting by die Patriotic Alliance (PA), het skokgolwe deur…
Dit is vandag presies twee jaar gelede dat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos verdwyn het, en tot vandag bly haar verdwyning ‘n raaisel.