Elton Lesch ontvang Cultural Affairs Award 2026 vir bewaring van Weskus-erfenis.
Nuwe DNA-leidrade en items wat in die soeke na Joshlin Smith gevind is, hernu die oproep vir verdere ondersoek na die sesjarige se verdwyning.
’n Video van ’n vrou wat vermoedelik tik rook terwyl drie kinders langs haar is, het wyd op sosiale media versprei.
’n Voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler is dood nadat sy voertuig in ’n botsing op die Weskuspad betrokke was. Lees meer oor die tragedie en sy loopbaan.
Die Bokrivier by Vredenburg is ’n byna vergete natuurbate, met onsekerheid oor sy oorsprong en kommer oor watergehalte en besoedeling.
Saldanha-baba met albei bene gebreek in hospitaal opgeneem; polisie en maatskaplike ontwikkeling ondersoek vermeende mishandeling.
Western Cape High Court dismisses a challenge against government approval for offshore seismic testing, allowing TGS Geophysical Company’s survey to proceed.
The mass fish die-offs along the West Coast to Gansbaai in the Western Cape may be attributed to pilchard herpes virus.
Sakegebou in Saldanhaweg deur brand verwoes; rook borrel steeds uit dak ná brandweer die vlamme onder beheer gebring het.
Onwettige drank ter waarde van sowat R420 000 is Maandag 3 Augustus tydens ’n intelligensiegedrewe operasie in die Saldanha-omgewing gekonfiskeer.