Dit is vandag presies twee jaar gelede dat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos verdwyn het, en tot vandag bly haar verdwyning ‘n raaisel.
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële…
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…