• Bestes meeding in Stellenbosch
    ‘n Groep van die Langebaan-atletiekklub se atlete het die afgelope Vrydag (6 Maart) aan die Wildeklawer- Fast Track Series in Stellenbosch deelgeneem. Dit was ‘n goeie ervaring vir die atlete om teen die bestes in Suid Afrika mee te ding. Die klub bedank graag Elana van Zyl Meyer vir haar gasvryheid en die geleentheid.
  • Leandro dring deur
    Leandro Reid (o.11), ‘n leerder aan St. Andrew’s Primêr, het die eerste plek in verspring by die Boland-atletiekbyeenkoms behaal. Hy het na die Suid-Afrikaanse Skoleatletiekbyeenkoms, wat tussen Donderdag 19 en Saterdag 21 Maart in Groenpunt plaasvind, deurgedring.
  • Leerders gee sentrum lewe
    Pearl van Vught doen haar Blikkies Pizzeria- kunswerk. Foto’s: Noluvu Ludidi

View all E-Editions

Gift this article