‘n Politieke storm het om die kop van Boland Rugby-unie se president, Bennie van Rooi, losgebars ná ‘n video op sosiale media waarin hy vra dat rugbyklubvoorsitters hom ondersteun as…
Grandi Theunissen, voormalige VF Plus-koukusleier in die Tshwane-metroraad, het bedank as lid van die VF Plus.
Leiers van die VF Plus het Saterdag vrae geopper oor die motief vir Geordin Hill-Lewis, DA-leier, se “aanval” op dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste.
Koos Steyn is op die DA se Wes-Kaapse streekskongres herverkies tot streeksvoorsitter van die leierskapskorps wat die party sal lei.
Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus, meen die DA moet eerder kragte met sy party saamsnoer teen die ANC, en eerder as om hul aan te val.
Die DA in Stellenbosch moes vandeesweek die knië buig vir die PA nadat dié party wyk 16 gewen het in die tussenverkiesing.
’n Satiriese blik op politiek en samelewing laat die skrywer wonder of realiteit en komedie nog onderskeibaar is te midde van verkiesings en chaos.
Die beperking van die invoer van Suid-Afrikaanse groente, vrugte en sekere pluimveeprodukte na buurlande, bedreig SA se landboubedryf en ekonomiese stabiliteit.
Mangaung verloor R1,6 miljard se water terwyl inwoners ly. Die Vrystaatse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta), Saki Mokoena, het dié syfers bekend gemaak in antwoord op ‘n…
‘n Politieke ontleder sê die skaakmatsituasie by die Sol Plaatje-munisipaliteit is ’n uitgerekte politieke drama wat ook die ANC se vooruitsigte vir die verkiesing in gevaar stel.