LUISTER || VF Plus-leier vra DA vir samewerking, eerder as aanvalle

Dr. Corné Mulder, leier van die van die VF Plus.
Dr. Corné Mulder, leier van die van die VF Plus.

LUISTER || VF Plus-leier vra DA vir samewerking, eerder as aanvalle

Dit is betreurenswaardig dat die DA nou sy kanonne op die VF Plus draai. Die twee partye moet saamspan teen die ANC en gaan in koalisies moet saamwerk.

Só het dr. Corné Mulder, VF Plus-leier, aan Die Papier gesê na aanleiding van Geordin Hill-Lewis, DA-leier, se aanval op Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, oor probleme met mense op parool wat “wegraak”.

  • Die artikel is oorspronklik deur die Afrikaanse weekblad, Die Papier, gepubliseer.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article