The biggest schoolboy rugby match in the world returns to Paarl when top-ranked Paarl Gymnasium take on fierce rivals Boys’ High
Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die…
A horrific accident in dense fog at a notoriously dangerous T-junction in Paarl has left five members of a single family injured, with authorities currently investigating a suspected fatality.
Die beweerde Paarlse “fotograafverkragter” se verhoor is uitgestel, terwyl ‘n tweede vrou intussen met verkragtingsaantygings na vore getree het.
Duisende hoenders het glo by die Drakenstein-gevangenis gevrek nadat hulle na bewering nie betyds geslag of voldoende gevoer is nie.
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.
‘n Derde gewapende roof binne een week het in Lady Greystraat plaasgevind en kommer laat toeneem oor veiligheid in die Paarl se sakekern.
Police seized illicit liquor worth R9.75 million in Paarl following a high-speed chase. Three suspects were arrested and will soon appear in court.
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
Die Paarlse stapper Adam Grobbelaar (70), beter bekend as “Grobbie”, is onlangs tydens ‘n staptog deur die Karoo deur onvoorsiene weerstoestande onkant betrap en moes saam met 19 ander stappers…