Duisende hoenders het glo by die Drakenstein-gevangenis gevrek nadat hulle na bewering nie betyds geslag of voldoende gevoer is nie.
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.
‘n Derde gewapende roof binne een week het in Lady Greystraat plaasgevind en kommer laat toeneem oor veiligheid in die Paarl se sakekern.
Police seized illicit liquor worth R9.75 million in Paarl following a high-speed chase. Three suspects were arrested and will soon appear in court.
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
Die Paarlse stapper Adam Grobbelaar (70), beter bekend as “Grobbie”, is onlangs tydens ‘n staptog deur die Karoo deur onvoorsiene weerstoestande onkant betrap en moes saam met 19 ander stappers…
Een vermeende winkelrower is aangekeer en vier nog soek ná ‘n gewapende rooftog by ‘n selfoonwinkel vanoggend (Maandag 1 Junie) in Paarl se middedorp.
The Afrikaans university Akademia, has acquired land in the Boschenmeer area of Paarl to build a new campus.
Val de Vie Estate, Africa’s only top 15 wellness estate, emphasizes holistic well-being and drives economic growth in South Africa.
Die hooggeregshof het ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in Paarl onwettig verklaar en beslagleggings tersyde gestel.