Volgens navorsing, wat in 2019 gedoen is, sal die ietermagog binne 20 jaar uitsterf indien niks aan die stropery gedoen word nie.
Police have arrested three suspects in connection with a double murder and multiple attempted murders that occurred in Westbank, Malmesbury.
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste. Só sê die Wes-Kaap se minister van mobiliteit, Isaac Sileku. Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het…
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning.
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 September) in ‘n ernstige botsing tussen ‘n Kia-bakkies en ‘n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer. Die plaaslike polisie…
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…