Onverwachte reën het skuldige oorstromings veroorsaak in Saldanhabaai, wat honderd mense dakloos en hulpbehoewend gelaat het.
by
on
Drie lede van ‘n skoolbeheerliggaam in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem vir die onttrekking van meer as R500 000 uit die skool se rekening.
Munisipaliteite se nalatigheid oor rioolbesoedeling en watergehalte benadeel mense se gesondheid en die ekonomie drasties.
by
on
Die Stad Kaapstad gaan nie die Durbanville-kultuurvereniging se huurooreenkoms vir Rust-en-Vrede-gebou in Wellingtonweg in Durbanville verleng nie.
by
on
Wesley Snyders is gevonnis tot 25 jaar gevangenisstraf vir die moord op Elrico “Rico” Byl.
by
on
The public can expect Muizenberg’s beachfront upgrades to be completed by Friday 1 August this year. The City says the refurbishment of the Muizenberg beachfront is progressing well.
SSP was launched by ministers Senzo Mchunu and Siviwe Gwarube in Cape Town today. It aims to tackle the “alarming rates” of violence in schools.
Om ‘n leemte te vul wat besoekers uitgewys het, het ‘n koffiewinkel en delikatessen onlangs by die McGregor-museum in KImberley oopgemaak.
In Augustus vind die ATKV Karoo Toneelfees in Victoria-Wes plaas. 17 skole neem aan ‘n verskeidenheid kunsvorme deel. ‘n Kunstefees vind in September plaas.
by
on
Joshlin Smith se ontvoerders wat lewenslange tronkstraf uitdien, het aansoek gedoen om te appèlleer.
