Jacobsdal in die Vrystaat en duskant die Noord-Kaap-grens, is ‘n gemeenskap wat weet hoe om aan te pas by omstandighede. RSG en Virseker se Kultuurkaravaan het daar gaan kuier.
by
on
Debbie en Dirk Conradie is verlede jaar gekroon as die beste nuwelinge op die Bull Run, maar vanjaar was hulle die algehele wenners van dié pret-naweek.
Die 33-jarige Lehan Müller van Upington is die week in ‘n motorongeluk dood. Sy 31-jarige vrou, Sunica, is ernstig beseer en is onder sedasie in ‘n private hospitaal in Kimberley.
Al meer gemeenskapslede uit Roodepan en Greenpoint in Kimberley kom met klagtes oor klinieke vorendag, ook oor beweerde bedrywighede van die sogenaamde polissmokkelaars.
Hier is die deelnemers aan die nuutste seisoen van Kokkedoor: Klassiek. Die reeks word van 5 November af op kykNET uitgesaai.
NU is defending its appeal against the eviction of 266 people from Transnet land, saying it is a legal right and not a delay tactic.
by
on
Government moves to ban cash payments for scrap metal in a bid to choke off a trade costing the economy R45 billion a year, South Africans will soon be able…
by
on
The Department of Health rejects claims that pregnant women are giving birth on hospital floors, saying beds and mattresses have been provided.
by
on
Opkomende en gevestigde skrywers bied op 21 Oktober hul teks-idees vir dramas by die KKNK-projek Teksmark Joburg aan.
by
on
Ná jare op ‘n suurstofmasjien, haal Karen du Plessis nou lekker asem ná ‘n dubbele longoorplaning einde Julie.
