Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die…
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27…
Niemand is nog vir die grusame en pynlike moord op ‘n middeljarige vrou verlede week in Lemoenkloof in die Paarl in hegtenis geneem nie. Die vrou is sedertdien as Kotie…
Lemoenkloof is Donderdag geruk toe ’n vrou dood in ’n woning aangetref is. Die Paarl-polisie ondersoek ’n saak van moord.