Arno Taljaard (25) wat verlede week ‘n nieroorplanting ondergaan het, het sy jaar van daaglikse dialise in ‘n treffende skildery vasgevang.
Chante Fransman (29) veg al 15 jaar teen Crohn se siekte. Op Wêreld IBD-dag breek sy haar stilswye oor die onsigbare stryd.
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
Geeneen kan ouderdom en gepaardgaande aftakeling ontsnap nie. Ons waardeer selde ons jong, soepel lywe, stywe vel en skerp sintuie wanneer ons dit het. Eers wanneer die lig begin taan,…
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering…
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…
In ʼn land waar openbare gesondheidsgeriewe dikwels oorbelas word en oor beperkte hulpbronne beskik, het telegeneeskunde — die gebruik van tegnologie soos video-oproepe, apps of aanlyn platforms om gesondheidsorgdienste en…