Hoewel stormweer en modder deel was van die 25ste The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza, het die groot visse en groot pryse hengelaars steeds laat glimlag.
Meer as R200 000 se kontantpryse is op die spel wanneer die 25ste The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza van 29 April tot 3 Mei plaasvind.
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.
Met R1 miljoen prysgeld van Lottoland en ’n verdere R1 miljoen-lugtyd beskikbaar gestel deur kykNET was die kompetisie om vanjaar as kykNET se Kwêla Dorp van die Jaar gekroon te…