Die skreeusnaakse klug, My Boetie se Sussie se Ou is by die Hoërskool Durbanville op die planke vanaf Vrydag 31 Oktober tot Sondag 2 November.
Four distinguished international dancers will grace the stage in Coppélia at the Artscape Opera House on Friday 17 and Saturday 18 October.
Van Zylsrus in die Kalahari, van die laaste veilige vestings vir veral die kritiek bedreigde witrugaasvoël, pryk nou met ‘n unieke aasvoëlgeoglief.
Goeie nuus vir skrywers en aspirant-skrywers is dat die Bloemfontein-skrywersvereniging, wat in die verlede gewild was vir sy kompetisie, gaan herleef.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied. Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n…
The William Humphreys Art Gallery in Kimberley won the Outstanding Museum Award at the National Arts and Culture Awards, recognising its excellence.
‘n Eerste kunsteweek ooit, waartydens ‘n unieke aasvoëlgeoglief geskep word, vind eersdaags by Van Zylsrus in die Kalahari plaas.
Following a successful debut earlier this year, Letters of Reflection by WGRUV Dance Company returns to Cape Town for a limited run at the Homecoming Centre on Friday 15 August…
Die tweede Endler-konsertreeks in die konservatorium van die Universiteit Stellenbosch bou voort op ‘n sterk tradisie van musikale uitnemendheid.