Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Duisende mandrax-tablette gekry
Die SAPD se misdaadvoorkomingseenheid het verlede Sondag (4 Februarie) omstreeks 15:45 twee verdagtes by die N7-snelweg genader en ’n groot hoeveelheid onwettige dwelmmiddels by elkeen aangetref.
-
Moord op plaas buite Darling
’n Moordverdagte is nog op vrye voet nadat ’n man Saterdagaand op ’n plaas buite Darling noodlottig met ’n mes gesteek is.
-
Wêreldkampioenskap wink vir Swartlanders
Drie lede van die Swartland-OGKK-dojo (Okinawan Goju Ryu Karate-Do Kyokai) is onlangs gekies om Suid-Afrika by die sewende WGKF (wêreld- Goju-Ryu-karatefederasie) se toernooi in September vanjaar in Oostenryk te gaan verteenwoordig.
-
Minderjariges met vuurwapen in Malmesbury betrap
Lede van die Malmesbury-polisie het die afgelope Sondag inligting rakende ’n skietvoorval ontvang en summier ondersoek ingestel.
-
Bekende voetpad naby Abbotsdale beveilig
Die plaaslike gemeenskap en verskeie organisasies in die veiligheidsektor asook die sakesektor het besluit om in te tree nadat ’n bekende voetpad naby Abbotsdale ’n skuilplek vir vermeende misdadigers en selfs verkragters begin word het.
-
Swartland Community Cadets go marching on
The Swartland Community Cadet Squad (SCCS) will embark on two major endeavours this year.
-
Tekkie se vangs dié keer dodelik
Die agtjarige Tekkie, ’n Jack Russel is uiters gelukkig om te leef nadat hy met ’n dodelike boomslang gestoei het.
-
Parsseisoen reeds in volle swang
Die parsseisoen van 2024 se wyndruiwe het vanjaar by die meeste kelders en wyndruifprodusente in die omgewing van die Swartland vroeër as gewoonlik begin.
-
St. Georges nuwe ‘Darling’
Die 23ste Darling-7’s-toernooi het Saterdag in bloedige hitte plaasgevind en ook ’n nuwe kampioen opgelewer.
-
Nuwe rugbytoernooi kom
Swartland skop die jaar op ’n hoë noot wanneer die Swartland-munisipaliteit die heel eerste Burgemeestersbeker-rugbytoernooi op 24 Februarie hou.









