Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Maak seker jou aftreelewe is vol – betekenisvol
Ek het nooit voorheen besef afgetredenes hou sowaar die ekonomie sinvol aan die rol nie. Noudat vriende en familie hierdie lewensfase betree, sien ek hoe bedrywig raak finansiële raadgewers, boedel- en testamentmanne, eiendoms-, motor- en reisagente,
-
Saak van aanranding uitgestel
Die saak waartydens ’n boer van die Swartland glo ’n 14-jarige seun aangerand het en na bewering ’n vuurwapen op hom gerig het, is vir konsultasie uitgestel.
-
Vroue vanjaar ook deel van Darling-7’s-toernooi
Die Darling-rugbyklub bied Saterdag 3 Februarie sy 23ste 7’s-toernooi aan.
-
Laerskool Darling kry só hulp
Drie laerskole in Darling ontvang hierdie week nodige sporttoerusting.
-
Hoërskool Dirkie Uys pronk met 100%-slaagsyfer
Duisende oudmatrikulante van oor die land heen het die afgelope Vrydag hul matriekeindeksamen-uitslae ontvang, en hoewel sommige nie juis met hul uitslae beïndruk was nie, was ander weer in die wolke.
-
Malmesbury-polisie se nuwe bevelvoerder wil merk maak
Die Malmesbury-polisie het pas sy nuwe stasiebevelvoerder verwelkom.
-
Twee verdagtes weens onwettige dwelms aangekeer
’n Verdagte is op 16 Januarie suksesvol deur lede van die Malmesbury-polisiestasie aangekeer en in hegtenis geneem vir die onwettige handel van dwelmmiddels.
-
Topafrigters doen aansoek vir Kavaliers
Die Boland-rugbyunie (BRU) het 37 aansoeke ontvang, waaronder hoogs ervare asook toetsafrigters se name, vir die pos as sy hoofafrigter.
-
Kom leer meer oor Atletiek by Laerskool Swartland
Malmesbury se jaarlikse atletiek-afrigtingskliniek vind hierdie Saterdag (27 Januarie) by die sportterrein van die Laerskool Swartland plaas.
-
Hawens belemmer uitvoer van tafeldruiwe
Vanjaar se tafeldruifseisoen toon uitstekende gehalte – só vertel Eurica Scholtz, voorsitter van die Bergrivier-tafeldruifvereniging.









