Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Talle op Weskus-paaie aangekeer vir dronkbestuur
In baie gevalle sou ’n mens reken dat dronkbestuurders gedurende die aand of vroeë oggendure aangekeer word, maar sommige bestuurders is sommer helder oor dag in die feestydperk aangekeer.
-
‘Kaleidoskoop’ kry gestalte
“Kunstenaars kyk anders na die lewe as ander mense,” het die skrywer Leonita Coutts van Malmesbury verlede week gesê tydens die Kuier voor Kersfees-vieringe ter ere van Kaleidoskoop, haar aanlyn tydskrif wat sy vroeg vanjaar ontwikkel het.
-
-
-
-
Kalbas’-bib ’n plek van hoop
Kalbaaskraal pronk nou met sy eie biblioteek. Die No Stone-stigting in Kalbaskraal het die amptelike opening van die biblioteek, Saskia’s Place, op 7 Desember gevier.
-
Wesbank Sekondêr se Innovatrix-span mik hoog
Leerders van Wesbank Sekondêr se toekoms blink nadat hulle in 2022 aan ’n nuwe wêreld van robotte bekendgestel is.
-
-
Emmerprojek vir skoner strande
Inwoners en besoekers kan nou die strand help skoonhou terwyl hulle langs die see stap.
-
Rekordoeste vir kanola, nié koring
Die Wes-Kaapse kanola-oes sal na verwagting ’n rekord van meer as 220 000 ton oplewer.









