Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Conradie lê die tuig ná 41j neer
Lt.kol. Bertus Conradie tree op 30 Desember vanjaar finaal uit die Suid-Afrikaanse polisiediens.
-
Amore Bekker ondersteun Malmesbury-ouetehuis
Hoor jy ook deesdae Amore Bekker se stem op Perron FM?.
-
M24 in hof oor regte
Media24 het hom nou tot die hof gewend in ’n poging om outeursregskending van sy tydskrifte en koerante die hoof te bied.
-
-
Vervoer van plaaswerkers weer onder vergrootglas ná drie sterf buite Philadelphia
Drie mense is dood en tientalle ander beseer toe ’n vragmotor wat vermoedelik plaaswerkers vervoer het vanoggend (12 Desember) kort voor 07:00 op die Occultdale-pad by Cape Farms buite Philadelphia gerol het.
-
Vervoer van plaaswerkers weer onder vergrootglas ná drie sterf buite Philadelphia
Drie mense is dood en tientalle ander beseer toe ’n vragmotor wat vermoedelik plaaswerkers vervoer het vanoggend (12 Desember) kort voor 07:00 op die Occultdale-pad by Cape Farms buite Philadelphia gerol het.
-
Trokke bots op N7
Twee vragmotors het Donderdag 7 Desember op die N7-snelweg tussen Malmesbury en Moorreesburg gebots.
-
Moorreesburg-SAPD besoek kleuters as deel van veldtog
Lede van die Moorreesburg-polisie het die Dolfyntjies-kleuterskool in die dorp Donderdag 7 Desember besoek, waartydens AO Nicolette Visagie hul regte aan die kinders verduidelik het.
-
Youth campers learn key lessons at 18th Sondeza Afri-Youth Camp
“The most important part of leadership is the leader themselves. You cannot lead other people if you do not have the motivation to lead yourself well.”.
-
Swartland Municipality achieves 11th clean audit report since 2010
The Swartland Municipality has achieved its 11th clean audit report since the 2010-’11 financial year. The audit outcome for the 2022-’23 financial year was confirmed by the Auditor-General last week. “This achievement is highly significant,” said Executive Mayor Harold Cleophas…







