Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Aardbewing tot in Yzerfontein gevoel
Inwoners van Yzerfontein het Woensdag (21 Februarie) ’n ligte skudding deur hul huise gevoel nadat ’n aardbewing om 15:14 naby Kaapstad en die Weskus plaasgevind het.
-
Skrywer van Riebeek-Wes se tweede roman dié week op die rakke
Lize Albertyn-du Toit van Riebeek-Wes se tweede roman, Duifeling, verskyn vandeesweek op die winkelrakke.
-
Texas en sy Tuk-Tuk se reis deur die tuine van Malmesbury
Texas Mumbiro (29) het in 2019 met slegs ’n R20 in sy sak in Malmesbury aangekom. Vandag besit hy sy eie tuindienste, beter bekend as Mowgo Tuindienste.
-
Malmesbury-trompoppie kry SA kleure
’n Tienjarige trompoppie van Malmesbury het onlangs haar nasionale kleure ontvang.
-
Malmesbury se Betsie se eerste roman is hier
Malmesbury se Betsie van Niekerk sal vandeesweek haar eerste roman … so ook op die aarde in haar hande kan vashou.
-
Wesbank Sekondêr se Innovatrix op pad na Texas
Die Robotikaspan van Wesbank Sekondêr, Innovatrix, het ’n algehele tweede plek gedurende die First Tech Challenge (FCT) se nasionale byeenkoms verwerf, wat die afgelope naweek by die Parklands Kollege in Kaapstad plaasgevind het.
-
Case IH Malmesbury sê dankie
Die Malmesbury-tak van Case IH het die afgelope Vrydagaand al hul kliënte, personeel en gaste gedurende ’n spoggeleentheid by die Eensgezind-onthaallokaal buite Durbanville behoorlik bederf.
-
Rugbylegende van die Swartland gegroet
Die Moorreesburg/Samoa-rugbyklub, maar ook die hele rugbygemeenskap van die Swartland, groet ’n legende.
-
Sagmoedige reus van Swartland-munisipaliteit sterf
Die Swartland-munisipaliteit en die gemeenskap van wyk 11 moes verlede week ’n sagmoedige reus groet.
-
Hoe ’n mens reageer, is ’n hoogs persoonlike saak
Soms op ’n Sondag, vroegerig elke Januarie, sien Swartlandse motoriste ’n beskeie groepie mense met plakkate aanstap Malmesbury toe – vriendelik, maar doelgerig. Ons dra plakkate wat aanbeveel ‘Ry Veilig’. Sommige motoriste toet en waai, ander verkie










