Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Malmesbury-skeidsregter tree uit internasionale krieket
Malmesbury se Marais Erasmus tree binnekort uit die internasionale krieketwêreld. Hy het verlede week, kort ná sy 60ste verjaardag, sy uittrede as internasionale skeidsregter aangekondig.
-
‘Daar is ’n alternatief’ te midde van Eskom-beurtkrag
Met toenemende Eskom-beurtkrag, veiligheidsprobleme, dreigende waterkrisisse, ontoeganklike paaie en wanpresterende onderwys in staatskole, kan niemand meer bekostig om net te kla oor die huidige stand van sake nie.
-
Bester (36) voltooi sy 200ste Parkrun
Dirkie Bester (36) van Moorreesburg het op 16 Februarie sy 200ste Parkrun voltooi, waarvan hy ’n allemintige 63 eerste plekke behaal het.
-
Food Lovers’ diverse shopping
Food Lover’s Market has existed at the De Zwartland Market since November 2023 under the management of a highly experienced retailer of 43 years, Valentino Ricciardi.
-
Women, enter SPAR challenge
Virtual challenges are truly a thing of the past as SPAR announced the dates for the SPAR Women’s 10 km Challenge Series, to be run or walked throughout the country this year.
-
Solomons van Kalbaskraal vier 64 jaar saam
Waar sommiges 64 jaar as ’n leeftyd beskou, tel ’n egpaar van Kalbaskraal die jare in liefde af.
-
Gesinsman va Riebeek-Kasteel hartseer gegroet
’n Groot boom het geval. Frederick Truter (46) van die alombekende Deli-Co Farmstyle Butchery by Riebeek-Kasteel is vroeg Donderdagaand (22 Februarie) skielik oorlede.
-
Riebeek-Wes-skrywers stel hul boeke bekend
Riebeek-Wes het nie net een nie, maar twee skrywers wat onlangs hul nuwe boeke die lig laat sien het.
-
Malmesbury-swemmer op pad SA’s toe
Theo Barnard (11), ’n graad 6-leerder van die Christelike Privaatskool (CPM) in Malmesbury, is onlangs gekies om sy provinsie by die SA Skole se nasionale swemkampioenskap in Gqeberah te gaan verteenwoordig.
-
Aardbewing tot in Yzerfontein gevoel
Inwoners van Yzerfontein het Woensdag (21 Februarie) ’n ligte skudding deur hul huise gevoel nadat ’n aardbewing om 15:14 naby Kaapstad en die Weskus plaasgevind het.









