Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Voetganger ernstig beseer ná vragmotorbotsing
‘n Voetganger is ernstig beseer ná ‘n vragmotorbotsing vroeër Maandagmiddag (25 Maart) in Bokomoweg, Malmesbury.
-
Skoolhoof stel oorsigfout reg
Die suksesvolle Coetzee-markdag, wat onlangs by Anne Pienaar Gedenk Primêr buite Malmesbury plaasgevind het, bring hulde aan wyle Cheryl Coetzee.
-
Karitas in Malmesbury vier outisme
April is wêreld outismebewusmakingsmaand, en daarom het die personeel by die Karitas Spesiale Skool-ASD Malmesbury besluit dit is die ideale geleentheid om bewusmaking oor outisme te skep, maar ook die bestaan van die skool te vier.
-
‘Beskerm wat daar is’
Die tweede Sakeliga-Kragdag-ekspo het die afgelope week buite Malmesbury op Môreson plaasgevind.
-
Motors brul in die Swartland ná vyf jaar
Die mense het gepraat en die organiseerders van die gewilde Swartland-tydren het geluister.
-
Micah breek twee SA rekords
Micah Africa (14), ’n o.16-leerder van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS), het dit weer gedoen deur nie net een nie, maar twee Suid-Afrikaanse rekords te verbeter.
-
Malmesbury Majoretteklub se trompoppies bo
Lede van Malmesbury Majoretteklub se junior en senior span het by hul heel eerste deelname aan die Boland- Prestige-majorettekompetisie skoonskip gemaak. Die geleentheid het Saterdag 9 Maart in die Paarl plaasgevind.
-
Swartland-munisipaliteit die ‘beste in SA’
Die Swartland het volgens ’n onafhanklike navorsingsmaatskappy die beste munisipaliteit.
-
Skep nuwe moed met André Smith se nuwe boek
Met sy tweede boek wil André Smith, ’n gereelde rubriekskrywer vir Media24, inspirasie bring.
-
Darling bo in Poel A
Nadat Boland-krieket en Goldrush ’n vennootskap op ’n nuwe gemeenskapsklub-gebaseerde T20-kompetisie genaamd die Goldrush-Boland-Superliga (GBSL) op 10 Maart bekendgestel het, het ondersteuners hul lippe vir opwindende krieket afgelek.










