Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Blyspel in towerwoud op planke
“Once upon a time in the Kingdom of Sheeple . . .” Dit is die openingswoorde tot die gewilde musiekblyspel Imagination, wat vanjaar deur die Hoërskool Swartland (HSS) aangebied word.
-
Bobaas-klub heet nuwe lede welkom
Die Moorreesburg-rolbalklub is in volle swang met talle kompetisies wat reeds dié seisoen plaasgevind het.
-
-
Vuisvoos? Kyk weer, dis net ’n kwessie van perspektief
Drie manne besoek ’n tweedehandse winkel naby die hawe. Hulle soek na sinkers, hoeke en vislyn. Die witboordjie-werker wat lanklaas kon tyd afknyp vir visvang voel kinderlik gelukkig, want voor hom op die rak is alles wat hy benodig. Sy…
-
Uit party, in hof oor seksuele klag
Die GOOD-party het besluit om ’n 66-jarige oud-rugbyafrigter wat reeds in die Malmesbury-streekshof op aanklagte van poging tot seksuele aanranding en crimen injuria verskyn het, uit die party te ontslaan.
-
Skop red SA Vroue teen Spanje
Maceal Samboya, ’n Boland- en Springbok-vrouerugbypeler van Wesbank, het Saterdag (23 Maart) teen Spanje uitgedraf.n spanje
-
Skop red SA Vroue teen Spanje
Maceal Samboya, ’n Boland- en Springbok-vrouerugbypeler van Wesbank, het Saterdag (23 Maart) teen Spanje uitgedraf.n spanje
-
Tesis gratis met enige sakeonderneming gedeel
Tydens Malmesbury Sakekamer se Derde Dinsdag-byeenkoms op 19 Maart het dr. Petrus Venter van Malmesbury oor sy PhD-studies gesels en enkele navorsingsresultate aangebied.

Voetganger ernstig beseer ná vragmotorbotsing
‘n Voetganger is ernstig beseer ná ‘n vragmotorbotsing vroeër Maandagmiddag (25 Maart) in Bokomoweg, Malmesbury.