Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Van rommel na sade
Die eerste fase van die Clean Up-veldtog vir ’n groener Darling het die afgelope Donderdag met groot opgewondenheid begin.
-
Skrywer praat oor koninklikes
Die gevierde skrywer Daniël Lotter het verlede week by Malmesbury Boekklub meer vertel oor sy nuutste boek, Bloubloed.
-
Swartland-tydren is terug!
Die SA Nasionale Tydren-kampioenskap, met deelnemers van oor die land heen, is hierdie naweek terug in die Swartland met twee rondes oor twee dae.
-
Swartlander ander se oë
Kailen Kotze, ’n matriekleerder van die Hoërskool Swartland in Malmesbury, het onlangs ’n nuwe ondervinding by sy indrukwekkende lys sportprestasies bygevoeg.
-
Botsing buite Malmesbury eis jong man (24)
’n Noodlottige motorbotsing omstreeks 07:30 Donderdagoggend (11 April) op die R45 buite Malmesbury het die lewe van ‘n jong man van Saldanha geëis.
-
Botsing buite Malmesbury eis jong man (24)
’n Noodlottige motorbotsing omstreeks 07:30 Donderdagoggend (11 April) op die R45 buite Malmesbury het die lewe van ‘n jong man van Saldanha geëis.
-
Begroting wys Swartland woeker in nuwe boekjaar
Die Swartland-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Harold Cleophas, het verlede week, op 28 Maart, die konsepbegroting vir die 2024-’25-boekjaar voorgelê.

Van leerder tot skoolhoof
Toe Sharon Ziegers van St. Thomas Primêr in Malmesbury verlede week die tweede skoolkwartaal aanpak, kon sy nooit voorspel dat sy daardie dag St . Thomas se amptelike skoolhoof sou word nie.
-
Darling-gemeenskapspolisiëringsforum verkies komitee
Die Darling-Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) pronk met ’n nuwe komitee wat op 4 April verkies is.